BOESMANSTEE BOESMANSTEE BOESMANSTEE

BOESMANSTEE

Vanaf 5L - 500L

Die Boesmanstee is 'n immergroen boom wat nie veel meer as 20 m hoog sal word nie in gunstige toestande. Dit kom natuurlik voor vanaf Arabië in die Noorde tot so ver Suid as die Oos-Kaap. Die hout is baie duursaam en word wyd gebruik as pale, tot die maak van huishoudelike artikels. Die boom se blare het'n sterk narkotiese stimulerende uitwerking en word veral in Oos -afrika hiervoor gebruik. Die langtermyn uitwerking hiervan sal skadelik wees. Dit is 'n vinnige groeier. Dit is besonders moeilik om hierdie boom te kweek aangesien sade moeilik bekombaar is. Dit is ook 'n baie skaars boom. Beskikbaarheid in die komersiële kwekerybedryf sal uiters beperk wees. Kontak my gerus insake beskikbaarheid en vir 'n kwotasie.

As U enige navrae Het kontak ons hier.




kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

BOESMANSTEE

Die Boesmanstee is 'n immergroen boom wat nie veel meer as 20 m hoog sal word nie in gunstige toestande. Dit kom natuurlik voor vanaf Arabië in die Noorde tot so ver Suid as die Oos-Kaap. Die hout is baie duursaam en word wyd gebruik as pale, tot die maak van huishoudelike artikels. Die boom se blare het'n sterk narkotiese stimulerende uitwerking en word veral in Oos -afrika hiervoor gebruik. Die langtermyn uitwerking hiervan sal skadelik wees. Dit is 'n vinnige groeier. Dit is besonders moeilik om hierdie boom te kweek aangesien sade moeilik bekombaar is. Dit is ook 'n baie skaars boom. Beskikbaarheid in die komersiële kwekerybedryf sal uiters beperk wees. Kontak my gerus insake beskikbaarheid en vir 'n kwotasie.

  • 39
  • Boom
  • Medium
  • Geel
  • Somer (November-Februarie)
  • Lok skoenlappers, Lok Soogdiere, Voëls, Voëls - Insekvreters, Voëls - nesmaakplek - Bome, Bonsai, Potplante, Bladwisselende, Snelgroeiende, Ruip bestand, Nie-Aggressiewe wortels, Semi skaduwee, Waterwys.

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom


Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome