BOSVADERLANDSWILG BOSVADERLANDSWILG BOSVADERLANDSWILG

BOSVADERLANDSWILG

Vanaf 20L - 450L

Die Bosvaderlandswilg is 'n medium-grootte bladwisselende of semibladwisselende boom wat in die omgewing van so 7 m hoog kan word. Dit kom vanaf die Oostelike seekus voor tot in die aangrensende bergreekse deur tot in die Suidelike Kruger wildtuin. Dit is 'n besonderse boom wat veral aangeplant word omrede sy blare 'n treffende skouspel van rooi, roesbruin, oranje en geel lewer. Die wortelstelsel is nie aggressief nie en dit maak hierdie boom 'n uitstekende keuse vir 'n klein tuin. Dit sal ook suksesvol as n skerm of heining aangeplant kan word aangesien die blare 'n digte lower vorm en eers laat in die seisoen afval,waarna daar dadelik nuwe blare vorm. Dit is 'n vinnige groeier. Dit sal nie erge ryp verdra nie. Kontak my gerus vir enige navrae oor beskikbaarheid/kwotasie.

As U enige navrae Het kontak ons hier.




kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

BOSVADERLANDSWILG

Die Bosvaderlandswilg is 'n medium-grootte bladwisselende of semibladwisselende boom wat in die omgewing van so 7 m hoog kan word. Dit kom vanaf die Oostelike seekus voor tot in die aangrensende bergreekse deur tot in die Suidelike Kruger wildtuin. Dit is 'n besonderse boom wat veral aangeplant word omrede sy blare 'n treffende skouspel van rooi, roesbruin, oranje en geel lewer. Die wortelstelsel is nie aggressief nie en dit maak hierdie boom 'n uitstekende keuse vir 'n klein tuin. Dit sal ook suksesvol as n skerm of heining aangeplant kan word aangesien die blare 'n digte lower vorm en eers laat in die seisoen afval,waarna daar dadelik nuwe blare vorm. Dit is 'n vinnige groeier. Dit sal nie erge ryp verdra nie. Kontak my gerus vir enige navrae oor beskikbaarheid/kwotasie.

  • 187
  • Boom
  • Groot
  • Geel
  • Lengte
  • Lok skoenlappers, Lok Soogdiere, Voëls, Voëls - Insekvreters, Voëls - nesmaakplek - Bome, Bonsai, Potplante, Bladwisselende, Snelgroeiende, Ruip bestand, Nie-Aggressiewe wortels, Semi skaduwee, Waterwys.

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom


Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome