Witstinkhout Witstinkhout Witstinkhout

BRUIN IVOOR

50L

Die Bruin-ivoor is 'n pragtige halfbladwisselende tot immergroen boom wat tot so 18 meter hoog kan word met 'n digte ronde kroon. Dit kom natuurlik voor in die verre Oostelike dele van ons land in laagliggende bosveld en verder Noord deur Zimbabwe, Noord Botswana en Noord Namibië. Dit verlang goed gedreineerde grond. Die vrugte word deur heelwat voëls benut. Daar kan 'n sterk tradisionele drankie ook van die sade gemaak word wat nogal hoog in vitamien C is. Die wortelstelsel is nie aggressief nie. Dit sal 'n baie goeie bonsai maak. Die groeitempo is stadig en hierdie boom sal nie koue of ryp verdra nie. Dit bly egter 'n uitstekende keuse as skaduboom in die meer tropiese dele van ons land.

As U enige navrae Het kontak ons hier.




kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

BRUIN IVOOR

Die Bruin-ivoor is 'n pragtige halfbladwisselende tot immergroen boom wat tot so 18 meter hoog kan word met 'n digte ronde kroon. Dit kom natuurlik voor in die verre Oostelike dele van ons land in laagliggende bosveld en verder Noord deur Zimbabwe, Noord Botswana en Noord Namibië. Dit verlang goed gedreineerde grond. Die vrugte word deur heelwat voëls benut. Daar kan 'n sterk tradisionele drankie ook van die sade gemaak word wat nogal hoog in vitamien C is. Die wortelstelsel is nie aggressief nie. Dit sal 'n baie goeie bonsai maak. Die groeitempo is stadig en hierdie boom sal nie koue of ryp verdra nie. Dit bly egter 'n uitstekende keuse as skaduboom in die meer tropiese dele van ons land.

  • 39
  • Boom
  • Medium
  • Geel
  • Somer (November-Februarie)
  • Lok skoenlappers, Lok Soogdiere, Voëls, Voëls - Insekvreters, Voëls - nesmaakplek - Bome, Bonsai, Potplante, Bladwisselende, Snelgroeiende, Ruip bestand, Nie-Aggressiewe wortels, Semi skaduwee, Waterwys.

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom


Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome