ENKELDORING ENKELDORING ENKELDORING

ENKELDORING

Vanaf 5L - 500L

Hierdie pragtige doringboom kom wydverspreid in Limpopo, Gauteng, Noordwes provinsie en die laeveld voor en kan 'n hoogte van 20 meter bereik. Dit is 'n baie algemene boom en kan maklik met die Soetdoring verwar word. Tog is die robuste knopvormige takke en ligte blomme wat dikwels eerste in die lente blom 'n kenmerk van hierdie bome. Dit is n halfbladwisselende boom en n vinnige groeier. Die wortelstelsel sal nie skade aanrig nie. Dit is matig teen koue bestand. Oorweeg gerus een van hierdie bome in plaas van 'n Soetdoring.

As U enige navrae Het kontak ons hier.




kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

ENKELDORING

Hierdie pragtige doringboom kom wydverspreid in Limpopo, Gauteng, Noordwes provinsie en die laeveld voor en kan 'n hoogte van 20 meter bereik. Dit is 'n baie algemene boom en kan maklik met die Soetdoring verwar word. Tog is die robuste knopvormige takke en ligte blomme wat dikwels eerste in die lente blom 'n kenmerk van hierdie bome. Dit is n halfbladwisselende boom en n vinnige groeier. Die wortelstelsel sal nie skade aanrig nie. Dit is matig teen koue bestand. Oorweeg gerus een van hierdie bome in plaas van 'n Soetdoring.

  • 166
  • Boom
  • Groot
  • Room / Geel
  • Lengte
  • Lok skoenlappers, Lok Soogdiere, Voëls, Voëls - Insekvreters, Voëls - nesmaakplek - Bome, Bonsai, Aggressiewe wortels, Semi skaduwee, Waterwys.

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom


Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome