FLUWEELBOSWILG FLUWEELBOSWILG FLUWEELBOSWILG

FLUWEELBOSWILG

Vanaf 20L - 450L

Die Fluweelboswilg is 'n klein tot medium-grootte semi-bladwisselende tot bladwisselende boom met 'n ronderige kroon en blare wat rooierige getint vertoon in die herfs. Dit kan 'n hoogte van so 10 meter bereik en kom natuurlik voor in die Noordelike en Oostelike bosveld tot so ver Suid as Noord Natal. (Veral heelwat van hulle in die Waterberge). Die blare het n besonderse sagte fluweelagtige donkergroen voorkoms en gevoel en kan maklik van die ander Combretums onderskei word. Voëls sal ook na die boom toe gelok word wanneer dit in blom is agv die insekte wat die blomme sal besoek. Dit is 'n pragtige boom wat gerus meer aangeplant kan word. Die wortelstelsel is nie aggressief nie. Dit sal koue verdra maar nie erge ryp nie. Kontak my gerus vir beskikbaarheid of 'n kwotasie.

As U enige navrae Het kontak ons hier.




kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

FLUWEELBOSWILG

Die Fluweelboswilg is 'n klein tot medium-grootte semi-bladwisselende tot bladwisselende boom met 'n ronderige kroon en blare wat rooierige getint vertoon in die herfs. Dit kan 'n hoogte van so 10 meter bereik en kom natuurlik voor in die Noordelike en Oostelike bosveld tot so ver Suid as Noord Natal. (Veral heelwat van hulle in die Waterberge). Die blare het n besonderse sagte fluweelagtige donkergroen voorkoms en gevoel en kan maklik van die ander Combretums onderskei word. Voëls sal ook na die boom toe gelok word wanneer dit in blom is agv die insekte wat die blomme sal besoek. Dit is 'n pragtige boom wat gerus meer aangeplant kan word. Die wortelstelsel is nie aggressief nie. Dit sal koue verdra maar nie erge ryp nie. Kontak my gerus vir beskikbaarheid of 'n kwotasie.

  • 198
  • Boom
  • Groot
  • Geel
  • Sommer
  • Lok skoenlappers, Lok Soogdiere, Voëls, Voëls - Insekvreters, Voëls - nesmaakplek - Bome, Bonsai, Potplante, Immergroen, Nie-Aggressiewe wortels, Semi skaduwee, Waterwys.

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom


Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome