Vaderlandswilg Vaderlandswilg Vaderlandswilg

GEELKLEUR

Vanaf 20L - 450L

Die Geelkleur is 'n immergroen boom tot 10 m hoog, met ‘n oop maar ronderige kroon. Dit kom voor vanaf Indië deur Afrika tot in die Oos-kaap. Dit word waarskynlik aangeplant vir die pragtige oorvloedige geel blomme. Die boom kan ook netjies gesnoei word in 'n ronde vorm en is ook een van die eerste Suid- Afrikaanse bome wat in Europa gekweek is as sierplant. Die wortelstelsel is nie aggressief nie en dit sal dus 'n gewilde keuse wees vir 'n klein tuin, langs 'n oprit of selfs as 'n skermheining. Die Geelkleur groei vinnig en is bestand teen ligte ryp. Kontak my gerus vir beskikbaarheid en 'n kwotasie.

As U enige navrae Het kontak ons hier.




kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

GEELKLEUR

Die Geelkleur is 'n immergroen boom tot 10 m hoog, met ‘n oop maar ronderige kroon. Dit kom voor vanaf Indië deur Afrika tot in die Oos-kaap. Dit word waarskynlik aangeplant vir die pragtige oorvloedige geel blomme. Die boom kan ook netjies gesnoei word in 'n ronde vorm en is ook een van die eerste Suid- Afrikaanse bome wat in Europa gekweek is as sierplant. Die wortelstelsel is nie aggressief nie en dit sal dus 'n gewilde keuse wees vir 'n klein tuin, langs 'n oprit of selfs as 'n skermheining. Die Geelkleur groei vinnig en is bestand teen ligte ryp. Kontak my gerus vir beskikbaarheid en 'n kwotasie.

  • 536
  • Boom
  • Meduim
  • Wit / Geel
  • Sommer
  • Lok skoenlappers, Lok Soogdiere, Voëls, Voëls - Insekvreters, Voëls - nesmaakplek - Bome, Bonsai, Potplante, Immergroen, Nie-Aggressiewe wortels, Semi skaduwee, Waterwys.

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom


Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome