GROOTBLAARVALSDORING

Vanaf 20L - 450L

‘n Bladwisselende boom tot so 18 meter hoog met 'n ronde redelik digte kroon. Dit is 'n indrukwekkende pragtige skaduboom. Dit kom ook in die Oostelike dele van ons land voor en verkies goed gedreineerde sanderige grond. Dit sal 'n pragtige boom op 'n grasperk wees wat lieflike skadu gee. Ongelukkig is dit ook redelik rypgevoelig en sal net aard in gebiede wat nie ryp kry nie. Die peule is ook giftig vir beeste. Dit is 'n vinnige groeier.

As U enige navrae Het kontak ons hier.




kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

GROOTBLAARVALSDORING

‘n Bladwisselende boom tot so 18 meter hoog met 'n ronde redelik digte kroon. Dit is 'n indrukwekkende pragtige skaduboom. Dit kom ook in die Oostelike dele van ons land voor en verkies goed gedreineerde sanderige grond. Dit sal 'n pragtige boom op 'n grasperk wees wat lieflike skadu gee. Ongelukkig is dit ook redelik rypgevoelig en sal net aard in gebiede wat nie ryp kry nie. Die peule is ook giftig vir beeste. Dit is 'n vinnige groeier.

  • Boom Meduim - onder 1100cm, 'n boom.
  • Hout nuttig vir meubels / instrumente, tradisionele huishouding, tradisionele medisyne, lok voëls.
  • Vlesige vrugte / Saad, eetbaar.
  • Wit / Room / baie bleek.
  • Somer (November-Februarie)
  • Immergroen

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom


Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome