KIERIEKLAPPER KIERIEKLAPPER KIERIEKLAPPER

KIERIEKLAPPER

Vanaf 5L - 100L

Die Kierieklapper is 'n pragtige klein halfbladwisselende boom wat tot so 8 meter hoog word. Dit kom natuurlik voor vanaf midde Afrika tot in Noord Natal. Dit kom wyd verspreid voor deur die hele Limpopo provinsie en hou van sand en leemgrond. Dit is 'n nuttige voerboom en die hout is baie duursaam. Dit is werklik 'n baie aantreklike boom en kan gerus meer aangeplant word, veral in kleiner tuine aangesien die wortelstelsel nie aggressief is nie. Dit sal ook 'n baie oulike bonsai uitmaak aangesien dit gou die volwasse vorm sal aanneem en goed sal aard in 'n pot. Die Kierieklapper is bestand teen droogte. Dit kan koue weerstaan maar sal nie swaar ryp oorleef nie. Kontak my gerus vir beskikbaarheid of om 'n kwotasie aan te vra.

As U enige navrae Het kontak ons hier.




kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

Vaderlandswilg

Die Kierieklapper is 'n pragtige klein halfbladwisselende boom wat tot so 8 meter hoog word. Dit kom natuurlik voor vanaf midde Afrika tot in Noord Natal. Dit kom wyd verspreid voor deur die hele Limpopo provinsie en hou van sand en leemgrond. Dit is 'n nuttige voerboom en die hout is baie duursaam. Dit is werklik 'n baie aantreklike boom en kan gerus meer aangeplant word, veral in kleiner tuine aangesien die wortelstelsel nie aggressief is nie. Dit sal ook 'n baie oulike bonsai uitmaak aangesien dit gou die volwasse vorm sal aanneem en goed sal aard in 'n pot. Die Kierieklapper is bestand teen droogte. Dit kan koue weerstaan maar sal nie swaar ryp oorleef nie. Kontak my gerus vir beskikbaarheid of om 'n kwotasie aan te vra.

  • 536
  • Boom
  • Meduim
  • Wit / Geel
  • Sommer
  • Lok skoenlappers, Lok Soogdiere, Voëls, Voëls - Insekvreters, Voëls - nesmaakplek - Bome, Bonsai, Potplante, Immergroen, Nie-Aggressiewe wortels, Semi skaduwee, Waterwys.

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom


Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome