LEMOENTJIEDORING

50L

Die Lemoentjiedoring is 'n immergroen struik tot 5 m hoog met ‘n baie vertakte kroon. Dit kom natuurlik voor vanaf Zimbabwe in die Noorde tot die Wes-Kaap in die Suide. Die blare word deur wild benut en die vrugte word weer deur voëls benut. Die pragtige blink blare en aantreklike oranje vrugte maak dit 'n aantreklike plant vir enige tuin. Voëls is versot op die vrugte. Voëlliefhebbers moet dit dus gerus aanplant. Dit sal ook n pragtige heining vorm. Die groeitempo is vinnig. Dit kan ryp en droogte weerstaan en kan in skadu of volson groei. Kontak my gerus oor beskikbaarheid en kwotasie.

As U enige navrae Het kontak ons hier.




kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

LEMOENTJIEDORING

'n Pragtige immergroen boom wat tot meer as 25 meter hoog kan word onder ideale woudomstandighede. Dit groei altyd naby water, en kan selfs in die skadu ook groei. Die vruggies sal deur voels benut word. Dit is uitstekende tuinboom en sal’n pragtige aksentplant wees, met sy mooi wit stam en digte loof. Die wortelstelsel word nie as aggressief geklassifiseer nie. Dit is ook bestand teen ryp, alhoewel jong plante tog maar teen ryp beskerm moet word vir die eerste twee seisoene.

  • Boom Meduim - onder 1100cm, 'n boom.
  • Hout nuttig vir meubels / instrumente, tradisionele huishouding, tradisionele medisyne, lok voëls.
  • Vlesige vrugte / Saad, eetbaar.
  • Wit / Room / baie bleek.
  • Somer (November-Februarie)
  • Immergroen

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom


Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome