Apiesdoring Apiesdoring

MINGERHOUT

Vanaf 20L - 450L

Die Mingerhout is 'n immergroen reus van ons Laeveld streke. Dit kan tot 40 meter hoog word. Dit kom voor vanaf Tanzanië in die Noorde deur Zimbabwe se oostelike dele, Mosambiek en die laeveld van Suid-Afrika. Dit hou van baie water en groei dan ook dikwels langs strome. Die hout is van 'n hoëstaande gehalte. Ongelukkig is die meeste bome in die laeveld in die 1900's afgekap vir hierdie doel. Dit is 'n uitstekende skaduboom vir ons warmer streke en sal beslis 'n fokuspunt op enige grasperk wees. Plant dit egter maar 'n entjie weg van geboue en swmbaddens. Die wortelstelsel kan nogal aggressief wees. Die Mingerhout sal nie ryp verdra nie. Dit is 'n baie vinnige groeier maar moet maar liefs geplant word in ons warmer streke.

As U enige navrae Het kontak ons hier.




kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

MINGERHOUT

Die Mingerhout is 'n immergroen reus van ons Laeveld streke. Dit kan tot 40 meter hoog word. Dit kom voor vanaf Tanzanië in die Noorde deur Zimbabwe se oostelike dele, Mosambiek en die laeveld van Suid-Afrika. Dit hou van baie water en groei dan ook dikwels langs strome. Die hout is van 'n hoëstaande gehalte. Ongelukkig is die meeste bome in die laeveld in die 1900's afgekap vir hierdie doel. Dit is 'n uitstekende skaduboom vir ons warmer streke en sal beslis 'n fokuspunt op enige grasperk wees. Plant dit egter maar 'n entjie weg van geboue en swmbaddens. Die wortelstelsel kan nogal aggressief wees. Die Mingerhout sal nie ryp verdra nie. Dit is 'n baie vinnige groeier maar moet maar liefs geplant word in ons warmer streke.

  • 166
  • Boom
  • Groot
  • Room / Geel
  • Lengte
  • Lok skoenlappers, Lok Soogdiere, Voëls, Voëls - Insekvreters, Voëls - nesmaakplek - Bome, Bonsai, Aggressiewe wortels, Semi skaduwee, Waterwys.

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom


Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome