PAPIERBASDORING PAPIERBASDORING PAPIERBASDORING

PAPIERBASDORING

Vanaf 5L - 500L

Nou ja, almal ken hierdie pragtige boom met sy kenmerkende plat groeiwyse en ligkleurige bas wat afskilfer. Dit is 'n halfbladwisselende boom wat tussen 12 en 18 meter hoog kan word. Dit kom natuurlik voor in leemgrond dikwels in streke wat 'n oorgang is tussen hoeveld en laeveld, maar sal goed groei in bykans enige grond. Dit is 'n uitstekende skaduboom en groei baie vinnig om daai Afrika gevoel te gee met sy plat kroon. Dit sal goed deur wild en veral Kameelperde benut word maar blousuurvergiftiging kan voorkom by gewone wild. Die boom kan soms nogal kwaai koue oorleef maar moet maar liefs vir 2 of 3 jaar beskerm word. Dit behoort so ver Suid as Sentraal Gauteng te groei.

As U enige navrae Het kontak ons hier.




kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

PAPIERBASDORING

Nou ja, almal ken hierdie pragtige boom met sy kenmerkende plat groeiwyse en ligkleurige bas wat afskilfer. Dit is 'n halfbladwisselende boom wat tussen 12 en 18 meter hoog kan word. Dit kom natuurlik voor in leemgrond dikwels in streke wat 'n oorgang is tussen hoeveld en laeveld, maar sal goed groei in bykans enige grond. Dit is 'n uitstekende skaduboom en groei baie vinnig om daai Afrika gevoel te gee met sy plat kroon. Dit sal goed deur wild en veral Kameelperde benut word maar blousuurvergiftiging kan voorkom by gewone wild. Die boom kan soms nogal kwaai koue oorleef maar moet maar liefs vir 2 of 3 jaar beskerm word. Dit behoort so ver Suid as Sentraal Gauteng te groei.

  • 178
  • Boom
  • Groot
  • Geel
  • Sommer
  • Lok skoenlappers, Lok Soogdiere, Voëls, Voëls - Insekvreters, Voëls - nesmaakplek - Bome, Bonsai, Potplante, Immergroen, Nie-Aggressiewe wortels, Semi skaduwee, Waterwys.

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom


Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome