Papierbas Papierbas Papierbas

PAPIERBASVALSDORING

Vanaf 20L - 450L

‘n Bladwisselende boom tot so 10m hoog met ‘n oop, spreidende tot plat kroon. Dit het 'n kenmerkende roomgroen stam met 'n dun bas wat afskilfer en wapper in die wind. Die hoofverspreidingsgebied in Suid Afrika is die Waterbergomgewing en veral dan teen steil rotsriwwe en berghange. Die peule is giftig vir beeste en veroorsaak hartversaking. Dit bly egter 'n pragtige treffende boom teen 'n berghang en sal pragtig lyk in n rotstuin. Die wortelstelsel behoort redelik aggressief te wees. Plant dus weg van 'n gebou af. Dit behoort 'n uitdaging te wees om klein boompies in die hande te kry. Die boom sal nie ryp hanteer nie, maar is uiters droogtebestand. Dit is 'n vinnige groeier

As U enige navrae Het kontak ons hier.




kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

PAPIERBASVALSDORING

‘n Bladwisselende boom tot so 10m hoog met ‘n oop, spreidende tot plat kroon. Dit het 'n kenmerkende roomgroen stam met 'n dun bas wat afskilfer en wapper in die wind. Die hoofverspreidingsgebied in Suid Afrika is die Waterbergomgewing en veral dan teen steil rotsriwwe en berghange. Die peule is giftig vir beeste en veroorsaak hartversaking. Dit bly egter 'n pragtige treffende boom teen 'n berghang en sal pragtig lyk in n rotstuin. Die wortelstelsel behoort redelik aggressief te wees. Plant dus weg van 'n gebou af. Dit behoort 'n uitdaging te wees om klein boompies in die hande te kry. Die boom sal nie ryp hanteer nie, maar is uiters droogtebestand. Dit is 'n vinnige groeier

  • 187
  • Boom
  • Groot
  • Geel
  • Lengte
  • Lok skoenlappers, Lok Soogdiere, Voëls, Voëls - Insekvreters, Voëls - nesmaakplek - Bome, Bonsai, Potplante, Bladwisselende, Snelgroeiende, Ruip bestand, Nie-Aggressiewe wortels, Semi skaduwee, Waterwys.

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom


Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome