Knoppiesdoring Knoppiesdoring Knoppiesdoring

ROOI-IVOOR

Vanaf 5L - 50L

Die Rooi Ivoor is 'n gesogte en pragtige boom vir veral 'n kleiner tuin. Dit kan so 15 meter hoog word en is immergroen (in tuine) tot halfbladwisselend (in die veld). Die wortelstelsel is nie aggressief nie en die vruggies sal beslis heelwat voëls lok en is self ook heel smaaklik vir die mens. Dit is 'n besonderse aantreklike boom. Dit kom natuurlik voor vanaf Zimbabwe,Limpopo, Natal en groot dele van Gauteng waar dit op kliprantjies en heuwels groei. Dit is beslis iets om oor te spog as jy van hierdie bome in jou tuin het. Die hout is uiters duursaam en pragtige meubelstukke kan daarvan gemaak word. Dit kan ligte ryp weerstaan en is oor die algemeen redelik droogtebestand. Dit is 'n stadige groeier maar uiters belonend.

As U enige navrae Het kontak ons hier.




kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

ROOI-IVOOR

Die Rooi Ivoor is 'n gesogte en pragtige boom vir veral 'n kleiner tuin. Dit kan so 15 meter hoog word en is immergroen (in tuine) tot halfbladwisselend (in die veld). Die wortelstelsel is nie aggressief nie en die vruggies sal beslis heelwat voëls lok en is self ook heel smaaklik vir die mens. Dit is 'n besonderse aantreklike boom. Dit kom natuurlik voor vanaf Zimbabwe,Limpopo, Natal en groot dele van Gauteng waar dit op kliprantjies en heuwels groei. Dit is beslis iets om oor te spog as jy van hierdie bome in jou tuin het. Die hout is uiters duursaam en pragtige meubelstukke kan daarvan gemaak word. Dit kan ligte ryp weerstaan en is oor die algemeen redelik droogtebestand. Dit is 'n stadige groeier maar uiters belonend.

  • 178
  • Boom
  • Groot
  • Geel
  • Sommer
  • Lok skoenlappers, Lok Soogdiere, Voëls, Voëls - Insekvreters, Voëls - nesmaakplek - Bome, Bonsai, Potplante, Immergroen, Nie-Aggressiewe wortels, Semi skaduwee, Waterwys.

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom


Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome