ROOIBOS ROOIBOS ROOIBOS

ROOIBOS

Vanaf 5L - 500L

Die Rooibos is 'n bladwisselende tot halfbladwisselende boom wat in die omgewing van 9 meter hoog kan word. Dit kom voor vanaf Kenia in die Noorde deur Limpopo tot Noord-Oos Natal. Dit groei in sanderige tot klipperige grond in droë oop bosveld. Hierdie boom is waarskynlik die bekendste vir sy uitstekende braaihout wat alom beskou word as die beste kwaliteit wat daar is. Wat is nou lekkerder as om op 'n Rooibosvuur te braai in die bosveld. Benut asb tog daai hout spaarsamig. Dit is besig om 'n skaars item te word omrede die boom so stadig groei en agv oorbenutting. Die hout kan ook vir heiningpale ens gebruik word aangesien dit bestand is teen termiete. Dit is ook 'n uitstekende voerboom en wild benut die blare wyd. Die herfsblare is pragtig en die wortelstelsel is nie aggressief nie. Dit is rypgevoelig. Die beskikbaarheid van hierdie boom in die kwekerybedryf sal ook beperk wees aangesien dit so stadig groei. Kontak my gerus om meer uit te vind oor beskikbaarheid of om 'n kwotasie aan te vra.

As U enige navrae Het kontak ons hier.

kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

  • 187
  • Boom
  • Groot
  • Geel
  • Lengte
  • Lok skoenlappers, Lok Soogdiere, Voëls, Voëls - Insekvreters, Voëls - nesmaakplek - Bome, Bonsai, Potplante, Bladwisselende, Snelgroeiende, Ruip bestand, Nie-Aggressiewe wortels, Semi skaduwee, Waterwys.

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom

Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome