SAMBOKPEUL SAMBOKPEUL SAMBOKPEUL

SAMBOKPEUL

Vanaf 5L - 500L

‘n Bladwisselende boom tot 13 m hoog, met ‘n netjiese ronderige kroon en neerhangende takke. Dit kom natuurlik voor vanaf Somalie in die Noorde tot Swaziland in die Suide. Dit groei in oop Bosveld en kom veral voor in die Nasionale Kruger Wildtuin. Die naam kom van die groot peule af wat nogal n eina hou sal kan slaan as dit daarvoor aangewend sou word. Dit is n gewilde keuse vir 'n tuin en sal 'n pragtige laning met oorvloedige geel blomme vorm. Dit sal goed doen in 'n houer en kan ook maklik as 'n bonsai gekweek word. Ongelukkig is die boom nie rypbestand nie en sal dus slegs in rypvrye gebiede geplant kan word. Die groeitempo is middelmatig. Dit is bestand teen droogte. Dit sal ook moeilik bekombaar wees. Kontak my gerus oor beskikbaarheid en kwotasie.

As U enige navrae Het kontak ons hier.




kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

SAMBOKPEUL

‘n Bladwisselende boom tot 13 m hoog, met ‘n netjiese ronderige kroon en neerhangende takke. Dit kom natuurlik voor vanaf Somalie in die Noorde tot Swaziland in die Suide. Dit groei in oop Bosveld en kom veral voor in die Nasionale Kruger Wildtuin. Die naam kom van die groot peule af wat nogal n eina hou sal kan slaan as dit daarvoor aangewend sou word. Dit is n gewilde keuse vir 'n tuin en sal 'n pragtige laning met oorvloedige geel blomme vorm. Dit sal goed doen in 'n houer en kan ook maklik as 'n bonsai gekweek word. Ongelukkig is die boom nie rypbestand nie en sal dus slegs in rypvrye gebiede geplant kan word. Die groeitempo is middelmatig. Dit is bestand teen droogte. Dit sal ook moeilik bekombaar wees. Kontak my gerus oor beskikbaarheid en kwotasie.

  • 187
  • Boom
  • Groot
  • Geel
  • Lengte
  • Lok skoenlappers, Lok Soogdiere, Voëls, Voëls - Insekvreters, Voëls - nesmaakplek - Bome, Bonsai, Potplante, Bladwisselende, Snelgroeiende, Ruip bestand, Nie-Aggressiewe wortels, Semi skaduwee, Waterwys.

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom


Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome