SOETDORING SOETDORING SOETDORING

SOETDORING

Vanaf 5L - 500L

Die Soetdoring het nie bekendstelling nodig nie. Dit is een van die mees wydverspreide bome in ons land. (Vanaf die Suid-Kaap tot die verre Noorde van Limpopo). Dit is halfbladwisselend en is 'n lieflike skaduboom wat tot so 18 meter hoog kan word met pragtige geel blomme in die lente. Dit is besonders rypbestand en 'n vinnige groeier. Nagapies vrek oor die gom, en dis ook eetbaar vir mense. Wild sal dit baie goed benut. Die Soetdoring kan baie groot word en die wortelstelsel kan aggressief wees. Die Soetdoring is maar n pionierspesie en is bekend dat hy maklik omval ten tyde van n storm of baie reen. Plant gerus baie van hulle as jy n mikro klimaat wil skep vir ander bome om te vestig, maar liefs 'n entjie van die huis af.

As U enige navrae Het kontak ons hier.




kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

SOETDORING

Die Soetdoring het nie bekendstelling nodig nie. Dit is een van die mees wydverspreide bome in ons land. (Vanaf die Suid-Kaap tot die verre Noorde van Limpopo). Dit is halfbladwisselend en is 'n lieflike skaduboom wat tot so 18 meter hoog kan word met pragtige geel blomme in die lente. Dit is besonders rypbestand en 'n vinnige groeier. Nagapies vrek oor die gom, en dis ook eetbaar vir mense. Wild sal dit baie goed benut. Die Soetdoring kan baie groot word en die wortelstelsel kan aggressief wees. Die Soetdoring is maar n pionierspesie en is bekend dat hy maklik omval ten tyde van n storm of baie reen. Plant gerus baie van hulle as jy n mikro klimaat wil skep vir ander bome om te vestig, maar liefs 'n entjie van die huis af.

  • 187
  • Boom
  • Groot
  • Geel
  • Lengte
  • Lok skoenlappers, Lok Soogdiere, Voëls, Voëls - Insekvreters, Voëls - nesmaakplek - Bome, Bonsai, Potplante, Bladwisselende, Snelgroeiende, Ruip bestand, Nie-Aggressiewe wortels, Semi skaduwee, Waterwys.

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom


Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome