SWARTAPIESDORING

Vanaf 5L - 500L

Die Swartapiesdoringboom is 'n Bladwisselende boom wat tot omtrent 30 meter hoog kan word. Dit het 'n geronde, plat of oop kroon. Dit kom wydverspreid Noord van die Magaliesberg voor. Dit word goed deur wild benut en sal beslis 'n Bosveldgevoel aan enige tuin gee. Dit is redelik koue-gehard en sal lae temperature weerstaan maar nie koue wind nie. Dit hou van grond wat goed dreineer. Die wortelstelsel kan aggressief wees. Dit is n stadige groeier maar beslis die moeite werd om te plant.

As U enige navrae Het kontak ons hier.




kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

SWARTAPIESDORING

Die Swartapiesdoringboom is 'n Bladwisselende boom wat tot omtrent 30 meter hoog kan word. Dit het 'n geronde, plat of oop kroon. Dit kom wydverspreid Noord van die Magaliesberg voor. Dit word goed deur wild benut en sal beslis 'n Bosveldgevoel aan enige tuin gee. Dit is redelik koue-gehard en sal lae temperature weerstaan maar nie koue wind nie. Dit hou van grond wat goed dreineer. Die wortelstelsel kan aggressief wees. Dit is n stadige groeier maar beslis die moeite werd om te plant.

  • Boom Meduim - onder 1100cm, 'n boom.
  • Hout nuttig vir meubels / instrumente, tradisionele huishouding, tradisionele medisyne, lok voĆ«ls.
  • Vlesige vrugte / Saad, eetbaar.
  • Wit / Room / baie bleek.
  • Somer (November-Februarie)
  • Immergroen

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom


Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome