SYDORING

SYDORING

Vanaf 5L - 500L

Die Sydoring is 'n kleinerige bladwisselende boom met 'n kenmerkende rooi stam en vaalgroen blare. Dit kom veral voor op die plato in die omgewing van Polokwane (Pietersburg). Dit is 'n middelmatige groeier en die wortelstelsel sal nie skade aanrig nie. Die boom behoort matige ryp te weerstaan. Dit is nie n boom wat algemeen aangeplant word nie maar ek dink tog dit het 'n besonderse mooi voorkoms met die rooierige stam en sal beslis goed doen in kleiner tuine waar daar 'n behoefte vir 'n kleiner Acacia is.

As U enige navrae Het kontak ons hier.




kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

SYDORING

Die Sydoring is 'n kleinerige bladwisselende boom met 'n kenmerkende rooi stam en vaalgroen blare. Dit kom veral voor op die plato in die omgewing van Polokwane (Pietersburg). Dit is 'n middelmatige groeier en die wortelstelsel sal nie skade aanrig nie. Die boom behoort matige ryp te weerstaan. Dit is nie n boom wat algemeen aangeplant word nie maar ek dink tog dit het 'n besonderse mooi voorkoms met die rooierige stam en sal beslis goed doen in kleiner tuine waar daar 'n behoefte vir 'n kleiner Acacia is.

  • 166
  • Boom
  • Groot
  • Room / Geel
  • Lengte
  • Lok skoenlappers, Lok Soogdiere, Voëls, Voëls - Insekvreters, Voëls - nesmaakplek - Bome, Bonsai, Aggressiewe wortels, Semi skaduwee, Waterwys.

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom


Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome