VADERLANDSWILG VADERLANDSWILG VADERLANDSWILG

VADERLANDSWILG

Vanaf 5L - 500L

Die Vadedrlandswilg is 'n pragtige bladwisselende boom wat tot 18 meter hoog kan word. Dit het 'n pragtige kenmerkende ligte stam wat baie treffend vertoon. Dit kom voor vanaf Zimbabwe tot so ver Suis as die Oos-kaap. Dit groei in die bosveld asook langs die Vaalrivier en ook die Oranje rivier en ander areas waar die watertafel hoog genoeg is. Dit is uiters veelsydig en word hoogs aanbeveel as uitstekende skaduboom wat baie vinnig groei en swaar ryp kan weerstaan. Agv sy eienskap om swaar ryp te kan weerstaan kan dit baie wyd aangeplant word. Wild en vee sal dit beslis baie benut. Dit is verbasend droogtebestand as dit eers gevestig is. Plant sommer heelwat van hierdie bome langs waterstrome of damme waar dit heerlike skadu sal gee en ook die waterbron sal beskerm. Die wortelstelsel is nie aggressief nie en dit kan suksesvol as straatboom of langs 'n oprit geplant word. Die herfskleure is ook pragtig. Hierdie boom is maklik verkrygbaar in die kwekerybedryf. Ons het pragtige bome beskikbaar. Kontak my enige tyd om meer inligting te bekom.

As U enige navrae Het kontak ons hier.

kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

  • 187
  • Boom
  • Groot
  • Geel
  • Lengte
  • Lok skoenlappers, Lok Soogdiere, Voëls, Voëls - Insekvreters, Voëls - nesmaakplek - Bome, Bonsai, Potplante, Bladwisselende, Snelgroeiende, Ruip bestand, Nie-Aggressiewe wortels, Semi skaduwee, Waterwys.

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom

Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome