Apiesdoring Apiesdoring

VOELSITBOOM

Vanaf 5L - 500L

omgewing van 10 meter hoog kan word. Dit kom voor in die Oostelike gedeeltes van ons land in sanderige grond in bosvelddele. Die blare en lote word deur wild benut. Die vrugte is baie gewild by voels en die verskillende kleure is nogal mooi om te aanskou. (Trosse met wit, rooi en pikswart). Daar kom manlike en vroulike bome voor, so indien U graag wil he dat U bome vrugte moet dra, moet U liefs 'n paar bome plant om te verseker dat U bome wel vrugte sal dra. Die wortels sal nie skade aanrig nie. Dit sal uitstekend as n skermplant dien en is 'n vinnige groeier. Hierdie boom sal ongelukkig net in rypvrye areas groei.

As U enige navrae Het kontak ons hier.




kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

VOELSITBOOM

omgewing van 10 meter hoog kan word. Dit kom voor in die Oostelike gedeeltes van ons land in sanderige grond in bosvelddele. Die blare en lote word deur wild benut. Die vrugte is baie gewild by voels en die verskillende kleure is nogal mooi om te aanskou. (Trosse met wit, rooi en pikswart). Daar kom manlike en vroulike bome voor, so indien U graag wil he dat U bome vrugte moet dra, moet U liefs 'n paar bome plant om te verseker dat U bome wel vrugte sal dra. Die wortels sal nie skade aanrig nie. Dit sal uitstekend as n skermplant dien en is 'n vinnige groeier. Hierdie boom sal ongelukkig net in rypvrye areas groei.

  • 166
  • Boom
  • Groot
  • Room / Geel
  • Lengte
  • Lok skoenlappers, Lok Soogdiere, Voëls, Voëls - Insekvreters, Voëls - nesmaakplek - Bome, Bonsai, Aggressiewe wortels, Semi skaduwee, Waterwys.

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom


Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome