WILDEKASTAIING

Vanaf 5L - 100L

Die Wildekastaiing of Kaapse Kastaiing is 'n immergroen tot bladwisselende boom met 'n digte ronderige kroon wat tot 20 m hoog kan word. Dit kom natuurlik voor vanaf Kenia tot in die Wes-Kaap en veral in valeie of woude.Dit word waarskynlik die meeste aangeplant vir die pragtige pienk blomme wat dit 'n pragtige sierboom op 'n grasperk kan maak. Dit sal ook deug as aanplantings langs strate en op parkeertereine aangesien die wortelstelsel nie skade sal aanrig nie. Die blomme sal heelwat insekte lok wat weer baie voëls sal lok. Die Wildekastaiing moet gereeld water kry. Die boom kan blybaar lae temperature weerstaan. Dit groei nogal stadig en moeilik in 'n sak en is daarom nie altyd geredelik beskikbaar nie. Kontak my gerus vir 'n kwotasie.

kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai

  • Beskrywing

  • Boom Meduim - onder 1100cm, 'n boom.
  • Hout nuttig vir meubels / instrumente, tradisionele huishouding, tradisionele medisyne, lok voëls.
  • Vlesige vrugte / Saad, eetbaar.
  • Wit / Room / baie bleek.
  • Somer (November-Februarie)
  • Immergroen

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom

Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome