Witstinkhout Witstinkhout Witstinkhout

WITOLIEN

Vanaf 20L - 450L

Die Witolien (False Olive) is 'n pragtige immergroen boom wat tot so 9 meter hoog kan word. Dit het 'n treffende voorkoms agv die blare wat bo groen en onder wit vertoon. Dit is baie bestand teen droogte en ook ryp. Dit kom natuurlik voor in droë bosveldagtige streke, selfs tot in die Suid-Vrystaat en Wes-Kaap. Dit is 'n pragtige fokuspunt en sal beslis baie skoenlappers en bye lok in die blomtyd. Hierdie insekte sal inseketende voëls na die tuin lok. Die Witolien sal besonders goed werk as 'n heining of skermplant. Dit groei besonders vinnig indien dit gereeld water kry. Die wortelstelsel sal nie skade aanrig nie. Dit kan dus baie naby aan geboue of plaveisel geplant word.

As U enige navrae Het kontak ons hier.




kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

WITOLIEN

Die Witolien (False Olive) is 'n pragtige immergroen boom wat tot so 9 meter hoog kan word. Dit het 'n treffende voorkoms agv die blare wat bo groen en onder wit vertoon. Dit is baie bestand teen droogte en ook ryp. Dit kom natuurlik voor in droë bosveldagtige streke, selfs tot in die Suid-Vrystaat en Wes-Kaap. Dit is 'n pragtige fokuspunt en sal beslis baie skoenlappers en bye lok in die blomtyd. Hierdie insekte sal inseketende voëls na die tuin lok. Die Witolien sal besonders goed werk as 'n heining of skermplant. Dit groei besonders vinnig indien dit gereeld water kry. Die wortelstelsel sal nie skade aanrig nie. Dit kan dus baie naby aan geboue of plaveisel geplant word.

  • 39
  • Boom
  • Medium
  • Geel
  • Somer (November-Februarie)
  • Lok skoenlappers, Lok Soogdiere, Voëls, Voëls - Insekvreters, Voëls - nesmaakplek - Bome, Bonsai, Potplante, Bladwisselende, Snelgroeiende, Ruip bestand, Nie-Aggressiewe wortels, Semi skaduwee, Waterwys.

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom


Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome