WITPEER

Vanaf 5L - 500L

Die Witpeer is werklik 'n treffende immergroen boom met 'n glansende loof wat pragtig vertoon. Die Witpeer kan groot word in ideale omstandighede (selfs meer as 20 meter). Dit reageer egter goed op snoei en sal 'n uitstekende skerm of heiningplant wees. Dit kom wydverspreid in die bosvelddele van ons land voor asook die Ooskus tot in die Wes-kaap. Jong plante behoort te oorleef indien dit die eerste jaar teen ryp beskerm word. (Ek vind die boom eintlik nogal verbasend gehard). Dit is 'n onbekende boom wat beslis meer aangeplant behoort te word. Dit is 'n middelmatige groeier. Die wortelstelsel is nie aggressief nie.

As U enige navrae Het kontak ons hier.




kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

WITPEER

Die Witpeer is werklik 'n treffende immergroen boom met 'n glansende loof wat pragtig vertoon. Die Witpeer kan groot word in ideale omstandighede (selfs meer as 20 meter). Dit reageer egter goed op snoei en sal 'n uitstekende skerm of heiningplant wees. Dit kom wydverspreid in die bosvelddele van ons land voor asook die Ooskus tot in die Wes-kaap. Jong plante behoort te oorleef indien dit die eerste jaar teen ryp beskerm word. (Ek vind die boom eintlik nogal verbasend gehard). Dit is 'n onbekende boom wat beslis meer aangeplant behoort te word. Dit is 'n middelmatige groeier. Die wortelstelsel is nie aggressief nie.

  • Boom Meduim - onder 1100cm, 'n boom.
  • Hout nuttig vir meubels / instrumente, tradisionele huishouding, tradisionele medisyne, lok voĆ«ls.
  • Vlesige vrugte / Saad, eetbaar.
  • Wit / Room / baie bleek.
  • Somer (November-Februarie)
  • Immergroen

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom


Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome