WITSTINKHOUT WITSTINKHOUT WITSTINKHOUT

WITSTINKHOUT

Vanaf 5L - 500L

Die Witstinkhout is 'n groot Bladwisselende boom wat tot meer as 35 meter hoog kan word. Dit kom voor vanaf Arabië in die Noorde tot die Wes-Kaap in die Suide. Dit kom wydverspreid voor in enige tipe grond en is ook redelik rypbestand. Dit is een van die heel beste skadubome wat U kan kies en maak 'n pragtige diep skaduwee. In die winter verloor dit gou sy blare om heerlike sonstrale deur te laat. So 'n kaal boom met sy grys stam is ook 'n pragtige fokuspunt in die winter. Wild benut die blare en voëls benut die vrugte. Dit is 'n pragtige imposante boom en groei vinnig as dit eers uitgeplant is. Die wortels kan soms aggressief wees en U sal moet beplan om dit nie te naby aan die huis te plant nie. Onthou asb om op die uitkyk te wees dat u nie die uitheemse Witstinkhout aanplant nie (Celtis sinensis met sy gladde blaar). Hy verbaster met ons inheemse soort en is ook nie naastenby so mooi soos ons inheemse Witstinkhout nie. Die uitheemse Witstinkhout se wortels is uiters aggressief en dit gee ons inheemse Witstinkhout soms 'n slegte naam en brandmerk hom as 'n baie aggressiewe groeier (wat nie waar is nie). Die Witstinkhout is nogal bestand teen droogte maar sal beslis wikkel as hy baie water kry. Kontak my gerus vir meer inligting of om 'n kwotasie aan te vra.

As U enige navrae Het kontak ons hier.

kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

  • 178
  • Boom
  • Groot
  • Geel
  • Sommer
  • Lok skoenlappers, Lok Soogdiere, Voëls, Voëls - Insekvreters, Voëls - nesmaakplek - Bome, Bonsai, Potplante, Immergroen, Nie-Aggressiewe wortels, Semi skaduwee, Waterwys.

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom

Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome