Vanaf 20L - 450L
‘n Immergroen boom wat meer as 25 meter hoog kan word. Dit het ‘n lang skoon stam en ronde kroon. Dit kom natuurlik voor in die Soutpansberge en Tzaneen omgewing. Dit sal ook n treffende fokuspunt wees wat beslis 'n tropiese atmosfeer aan die tuin sal verleen. Ongelukkig is dit ook redelik rypgevoelig en moet beslis beskerm word waar dit geplant word. Ek glo nie dit sal sommer maklik enige plek groei nie agv sy kouegevoeligheid. Dit groei besonders vinnig en sal gedy as dit baie water kry.

Jakes – Desember 12, 2016:
Baie mooi boom