Vanaf 20L - 450L
Die Kalaharibeesklou is 'n immergroen boompie of struik wat ook as n klouer of rankplant groei tot so 7 meter. Dit kom hoofsaaklik in die Noord-Westelike bosveld voor en ook dele van Noord-Wes provinsie. Dit het 'n pragtige papieragtige wit blom en sal baie mooi vertoon in 'n klein tuin. Die wortelstelsel is nie aggressief nie. Dit sal waarskynlik meer koue as die Vlam-van-die-vlakte kan weerstaan agv. sy verspreidingsgebied wat ook maar ryp kry in die winter. Dit is nogal goed bestand teen droogte. Dit is 'n vinnige groeier en sal 'n baie goeie bonsai maak.

Jakes – Desember 12, 2016:
Baie mooi boom