Vanaf 20L - 450L
Die Kokerboom is 'n aksentplant van uitstaande kwaliteit en sal beslis 'n indrukwekkende fokuspunt wees. Dit kom natuurlik voor in die verre Noord-Weste van ons land en die suide van Namibie. Dit is dus 'n woestynplant wat goeie dreinering en baie min water gaan vereis. Dit bly 'n uitdaging om mooi plante te bekom omdat hulle so skaars is en stadig groei. Soms vrek hulle ook met die

Jakes – Desember 12, 2016:
Baie mooi boom